Visie

Om met liefde te bou aan God se koninkryk.

60 Plussers Bootrit: 11 Mei 2015


'n Groep van Oudtshoorn- Welgeluk se "recycled" tieners (Sestig-Plussers) het Knysna Waterfront op 11 Mei 2015 besoek, op die boot "Three legs" gaan ry, heerlik geƫet, Knysna koppe besoek, op die Outeniqwa pas gestop en so ook by Wildernis om die natuurskoon te bewonder. Laastens is by 'n padstal aangedoen vir "footlong" koeksisters en ander lekkernye.

« terug na album indeks »

Copyright © 2018  ::  NG Gemeente Oudtshoorn Welgeluk  •  Site by:  WebWorX